‘Fitty het gewerk vir Samherji-geld’
Stefánsson glo deurmekaar met dwelms
Die regspan van mnr. Tamson Hatuikulipi het gister gepoog om te bewys dat hy wel vir Samherji gewerk het en nie net omkoopgeld ontvang het nie.
Die hoofondersoekbeampte van die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) in die Fishrot-saak is gister tydens kruisondervraging onkant gevang met e-posse wat hy nog nie vantevore
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie