EU belê N$36 miljoen in projek vir vaste afval

Onvoldoende watervoorsiening- en sanitasiegeriewe
Windhoek se inwonerstal het die afgelope paar jaar drasties weens verstedeliking en toenemende ekonomiese bedrywighede toegeneem.
Die Europese Unie (EU) gaan meer as N$36 miljoen belê in ‘n projek van vier jaar vir die bestuur van Windhoek se program vir vaste afval. Die hoofstad se burgemeester, me. Sade
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer