Erongo-goewerneur vra vir doeltreffende dienslewering
Werkwinkel dek sleuteldepartemente en -sektore
Nathalia /Goagoses het gesê die streek staar ingewikkelde uitdagings in die gesig, insluitend watersekerheid, stedelike uitbreiding, werkloosheid en die druk op infrastruktuur.
Dit kan nie “besigheid soos gewoonlik” wees wanneer dienslewering aan die streek se inwoners ter sprake is nie.Só het die goewerneur van die Erongostreek, Nathalia /Goagoses,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie