Efundja-visbronne onder die loep

Opname word voorts gedoen
Wetenskaplikes weet nie watter omstandighede nodig is vir visse om uit te broei voor die Efundja begin afkom nie.
Elvira Hattingh
’n Span navorsers van die Universiteit van Namibië (Unam) se Sam Nujoma-kampus op Hentiesbaai het onlangs ’n navorsingsprojek in die vloedgebiede van die Ohangwenastreek begin
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer