Mnr. Sethy Gariseb het in Julie 'n groep inwoners na die minister van stedelike en landelike ontwikkel in ’n optog gelei. Vandeesmaand wil hulle by die eerste minister gaan aanklop. Foto argief
Mnr. Sethy Gariseb het in Julie 'n groep inwoners na die minister van stedelike en landelike ontwikkel in ’n optog gelei. Vandeesmaand wil hulle by die eerste minister gaan aanklop. Foto argief

‘Eerste minister moet antwoorde verskaf’

Optog beplan vir 21 Oktober
Inwoners van die informele nedersettings in Okahandja beplan op na die hoofstad op te ruk om hul pleidooie aan die eerste minister te rig.
Augetto Graig
Okahandja se nedersetting-inwoners beplan weer ’n betoging in Windhoek vir beter lewensomstandighede, dienslewering en die ontwikkeling van hul woonbuurte.

Dié keer is die optog na die kantoor van die eerste minister, me. Saara Kuugongelwa-Amadhila.

Die gemeenskapsaktivis, mnr. Sethy Gariseb, het bewyse van hul betaling van N$450 vir begeleiding deur die Namibiese polisie. Sy kopie van die brief na die eerste minister se kantoor is ook gestempel dat dit in ontvangs geneem is.

Die protesoptog sal op Vrydag 21 Oktober plaasvind. Die groep sal vanaf die Riverside-vulstasie deur die middestad na die parlementsgeboue stap.

“Die onwettige gemeenskap van Okahandja, naamlik die Vergenoeg-gemeenskap en al die ander onwettige en naamlose gemeenskappe, wil hiermee u kantoor in kennis stel van ons beplande optog op 21 Oktober 2022. Die doel van hierdie optog is om ’n klagskrif persoonlik aan die kantoor van die eerste minister van die Republiek van Namibië te oorhandig. Die verwagte opkoms is tussen 150 en 200 betogers,” luidens die brief.

In Julie het Gariseb saam met ’n groep per bus na die hoofstad gereis en na die kantoor van die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, mnr. Erastus Uutoni, opgeruk.

Bejaardes en kinders in die groep het voor Uutoni gekniel toe hy by die ministerie se hoofkantoor uitgestap het. Die 17-jarige Emily Malwena het hul pleidooie voorgelees.

“Om onwettig genoem te word, is nie wat ons wil hê of nodig het nie, maar ons omstandighede dwing ons om die lewe te leef waarin ons nou is.”

Die inwoners van Okahandja se nedersettings soek onder meer eienaarskap van die grond waarop hulle woon, die voorsiening van rioolgeriewe en toegang tot elektrisiteit.

Uutoni se beloftes dat die Okahandja-dorpsraad sal ingryp, het nog nie vrugte afgewerp nie.

“Verlede week Woensdag het die kantoor van die uitvoerende hoof my gebel. Toe ek daar kom, het hulle gesê hulle het nog niks ontvang nie. Dit ten spyte daarvan dat die minister gesê het hy sou lank al die klagskrif deurgestuur het, wat daarop wys hy is ook nie ernstig nie,” sê Gariseb.

Hy sê die minister, die Okahandja-dorpsraad en munisipaliteit het die inwoners in die steek gelaat, en dat die eerste minister antwoorde moet verskaf.

“Hierdie keer gaan ons nie sonder ’n antwoord terug nie,” dring hy aan.

Uutoni sê egter hy was verlede Maandag op Okahandja en dat die dorp se munisipaliteit dienste moet lewer, maar dat inwoners beter ingelig moet word.

“Ek sê hulle moet met die gemeenskappe vergader en dinge verduidelik. Dit is die gebrek aan inligting wat die gemeenskap so frustreer,” sê hy.

Okahandja se burgemeester, mnr. Issascar Katuuo, sê die dorp se leierskap het met Garisb ontmoet, maar dat die gemeenskapsaktivis nie die nodige prosesse wil verstaan nie.

Volgens hom vorder samewerking met studente van die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) wat vrywilliglik huise in die nedersettings tel en ʼn databasis opbou.

Verder is nuwe aansoeke ingedien om Okahandja se nedersettings in die Staatskoerant te publiseer en te proklameer, nadat vorige aansoeke verstryk het.

Katuuo sê die dorp se ontwikkelingsbegroting vir die huidige boekjaar is van N$8 miljoen na net N$1,8 miljoen verminder terwyl ʼn gebrek aan wetlike ooreenkomste invordering van skuld verder belemmer.

“Ons probeer, ons slaap nie, maar die mense wil nie wag nie,” sê hy. “Om Windhoek toe te gaan, om na die minister te gaan, of na die eerste minister, of selfs na die president, sal nie Okahandja se probleme oplos nie. Dit is alleenlik deur Okahandja se eie mense dat oplossings gevind sal word,” sê hy.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.47 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 387.08/OZ UP +0.39% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.22% | Zinc US$ 2 984.50/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 83.58/BBP DOWN -0.0024 | Platinum US$ 1 056.14/OZ DOWN -0.0052 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.47 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 387.08/OZ UP +0.39% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.22% | Zinc US$ 2 984.50/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 83.58/BBP DOWN -0.0024 | Platinum US$ 1 056.14/OZ DOWN -0.0052