Duisende woon Harvest-geleentheid by Duisende woon Harvest-geleentheid by
Derduisende gelowiges het Woensdagaand by Vegkop-stadion in die hoofstad byeengekom vir die Christian Revival Church (CRC) se jaarlikse Windhoek Harvest-geleentheid, waar pastoor At Boshoff aan die woord was. Volgens die kerk se amptelike kommunikasie was daar meer as 16 000 mense teenwoordig en het 6 000 belydenis van geloof afgelê of hernu. “Dit is wonderlik om te sien hoe 16 000 byeenkom en duisende gered word,” het pastoor Naas Vermaak van CRC Windhoek gesê. “Volgende jaar gaan ons oor die 20 000 wees.” Foto Iréne-Mari van der Walt Derduisende gelowiges het Woensdagaand by Vegkop-stadion in die hoofstad byeengekom vir die Christian Revival Church (CRC) se jaarlikse Windhoek Harvest-geleentheid, waar pastoor At Boshoff aan die woord was. Volgens die kerk se amptelike kommunikasie was daar meer as 16 000 mense teenwoordig en het 6 000 belydenis van geloof afgelê of hernu. “Dit is wonderlik om te sien hoe 16 000 byeenkom en duisende gered word,” het pastoor Naas Vermaak van CRC Windhoek gesê. “Volgende jaar gaan ons oor die 20 000 wees.” Foto Iréne-Mari van der Walt


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie