Drie nuwe mobiele hyskrane vir Namport

Verbeterde dienslewering by hawens
Frieda Molotho
Die Namibiese Hawe­owerheid (Namport) het Woensdag amptelik drie nuwe mobiele hyskrane ingewy, met twee wat by die hawe op Walvisbaai gestasioneer is en die ander by die Lüderitz
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer