Drie dorpe in Noorde herkies burgemeesters
Min veranderinge aan dorpsrade
Die sentrale noorde se burgemeesters het in hul aanvaardingstoesprake onderneem om hul opnuut toe te wy aan gestelde doelwitte en die lewens van die inwoners in dié dorpe te verbeter.
Al drie die Noordedorpe Otjiwarongo, Tsumeb en Grootfontein het hul burgemeesters van die afgelope jaar weer herverkies vir die 2022–’23-termyn. Op Otjiwarongo is burgemeester
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie