Dit kóók by die Napso-kultuurfees
Die Namibiese Privaatskole-Organisasie (Napso) het tydens die Napso-kultuurfees by die Windhoek Afrikaanse Privaatskool ‘n Kokertjie-kompetisie aangebied waar leerlinge hul slag agter die kospotte gewys het. Sjef Sanet Prinsloo (links) was een van die beoordelaars. Foto’s Kariiue Katjikonde


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie