Dis leeuwêreld op Grootfontein!
Die Lions-klub op Grootfontein se kleurvolle vlotte het die oog van die beoordelaars by die Grootfontein Skou gevang en hulle het met die louere weggestap in die kategorie vir niewinsgewende organisasies. Die vlotparade het Woensdag deur die dorp se strate beweeg. #grootshow2025. Foto Patricia Coetzee
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie