Die soektog na Foedji
Beleef een van Japan se bekendste vuurfeeste
Yoshida no Himatsuri word al vir die laaste 400 jaar gevier. Die fees dien as verheerliking van die gode van Berg Foedji.
Dit voel of ek net my oë toegemaak het, toe Karel aan my ruk. “Kom! Ons is hier.” Deur die slaap, in ’n warboel, gryp ek my goed en so klim ons by die Fujiyoshida-trei
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie