DBV’s hou weer landswye aannemingsveldtog

Meer as 300 troeteldiere wat vir huise wag
Die DBV plaas baie klem op sy aannemingsprogram, wat diere 'n tweede kans op lewe gee.
Die Dierebeskermingsverenigings (DBV’s) in Namibië bied vir die tweede opeenvolgende jaar die Clear the Shelters-veldtog aan. Die meeste aannemingsgeleenthede vind op Saterdag 4
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer