Da Cuñha hou Namibië se vlag hoog in Turkye

Michael Kayunde
Shanizia Nagracia Da Cuñha verteenwoordig Namibië vanaand in die Miss Aura International-skoonheids­kompetisie in Antalya, Turkye. Sy het ook voorheen in Milaan modelwerk gedoen
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer