CoW gooi flikkers na ECB
Vra vir ’n kragverhoging van 10,3% vir hoofstad
Windhoekers kan nog tot volgende week hul skriftelike insette aan die Elektrisiteitsbeheerraad stuur voor 'n besluit teen einde vandeesmaand geneem word.
Die munisipaliteit van Windhoek stel voor dat kragtariewe met 10,3% verhoog moet word. Krag in die hoofstad sal van N$2,75 per eenheid tot N$3,03 per eenheid styg, indien dié verh
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie