CoW beplan een CCTV-kamera per 243 inwoners
Deel van munisipaliteit se strategie vir slim-polisiëring
Die uitrol van geslotekringtelevisiestelsels het tot dusver ’n totale belegging van N$47,5 miljoen gelok, waarvan die Windhoek-munisipaliteit ongeveer N$30,6 miljoen uit eie fondse bygedra het, volgens sy uitvoerende hoof.
Stad Windhoek (CoW) beplan om sy moniteringsnetwerk teen 2027 uit te brei van 458 geïnstalleerde geslotekringtelevisie (CCTV)-kameras tot 2 000 – ofte wel ongeveer een kamera vi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie