Broers in hegtenis oor ‘onwettige wildvangery’
Ter waarde van N$817 000
Beide Johan en Kobus Lombaard staan glo tereg op aanklagte van die onwettige vervoer van wild of wildsvleis ingevolge die natuurbewaringsordonnansie en vir die verkoop en aankoop van wild sonder 'n permit.
Ellanie SmitDie twee Lombaard-broers wat die Golden Game-wildboerdery-, vang- en uitvoeronderneming in Mariental gestig het, sal vandag in die landdroshof op Gobabis verskyn vir
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie