Blomkombers slaan asems weg by Aus Blomkombers slaan asems weg by Aus
Nee, dis nie Namakwaland in die Noord-Kaap nie, maar wel noord van die Oranjerivier. “Die blommeprag bly Klein Aus Vista is nou op sy mooiste. Hoop daar kom nog ’n reëntjie,” sê Piet Swiegers. Die suidweste van die land is vanjaar geseënd met kleurvolle blomtapyte. Lees meer op bladsy 3 oor die Namibië Meteorologiese Diens se voorspelling vir September wat waarskynlik koeler gaan wees. Nee, dis nie Namakwaland in die Noord-Kaap nie, maar wel noord van die Oranjerivier. “Die blommeprag bly Klein Aus Vista is nou op sy mooiste. Hoop daar kom nog ’n reëntjie,” sê Piet Swiegers. Die suidweste van die land is vanjaar geseënd met kleurvolle blomtapyte. Lees meer op bladsy 3 oor die Namibië Meteorologiese Diens se voorspelling vir September wat waarskynlik koeler gaan wees.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie