Bevolkingstatistieke op streekvlak ontleed

NSA stel syfers beskikbaar
Die meeste mense woon in die Rundu Stedelike-kiesafdeling terwyl Okatyali die minste inwoners het.
Augetto Graig
Die 2023 bevolkings- en ­behuisingsensus se streek-vir-streek-ontleding wat vandeesweek deur die Namibiese Statistiek­agentskap (NSA) ­vrygestel is, het bevestig dat Rundu Stede
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer