Beursstudente kan nie klas bywoon
Vertragings in betaling van hul studiegeld
Twee universiteite in Zambië het volgens die studente opdrag gegee dat hulle van klasse moet wegbly totdat hul uitstaande klasgelde vereffen is.
Mediese studente in Zambië wat deur die Namibiese regering ondersteun word, sê hulle is uit hul klasse gedwing en verkeer onder toenemende druk weens vertragings in die betaling
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie