Beter prognose danksy borsklinieke

Tot 620 nuwe gevalle per jaar
Baie gevalle van borskanker, die mees algemene kanker in Namibië, word eers gediagnoseer wanneer dit in fase drie of vier is.
Iréne-Mari van der Walt
Die tydperk tussen die eerste ­vermoede en die begin van ­behandeling vir vroue met ­borskanker, het verkort van ses tot 12 maande na drie tot ses weke danksy die ministerie van
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer