‘Belastings­betalers se geld so gemors’

Staatsvoertuie verkoop met 120 000 km op die klok
Vir Baie Belangrike ­Persone (BBP's) is die limiet weens ­veiligheidsoorwegings ­aanvaarbaar, maar dit kan vir onder meer polisievoertuie tot 200 0000 km verhoog word.
Nikanor Nangolo
Om van staatsvoertuie ingesluit ambulanse ontslae te raak ná net 120 000 kilometer, is ’n mors van belastingbetalers se geld. Verskeie parlementslede het hul misnoeë hieroor ui
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer