Bek-en-klouseer in SA se impak klein

Plaaslike speenkalfprodusente kan baat
Ofskoon die rooivleisbedryf in Suid-Afrika steier onder nóg 'n uitbreking van bek-en-klouseer, sê belanghebbendes die rimpeleffek in Namibië is gering.
Ronelle Rademeyer
Ronelle RademeyerDie nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in Suid-Afrika, dié keer ver verwyder van die gebiede waar dit endemies is, behoort nie ’n noemenswaardige impak op die
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer