Begraafplaas op Gobabis ‘’n openbare toilet’

Munisipaliteit gee vandaliste skuld
Volgens die woordvoerder van die Oostedorp is die gebou by die begraafplaas gevandaliseer en word dit deur lede van die gemeenskap as 'n toilet gebruik.
Rozanne Swart en Aurelia Afrikaner
Nadat inwoners van Gobabis hul kommer oor die haglike toestand van die begraafplaas op die dorp uitgespreek het, het Republikein ter plaatse gaan ondersoek instel.“Kom kyk hoe ly
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer