AU steun veldtog teen ‘verwronge’ wêreldkaart

Aarde kan nie akkuraat op papier geteken word nie
Voorspraakmakers hoop om die klassieke kaart, wat in die 16de eeu ontwerp is, te vervang.
Iréne-Mari van der Walt
Die Afrika-Unie (AU) het onlangs sy steun te kenne gegee vir ’n veldtog wat die tradisionele wêreldkaart verwerp.Die Correct the Map-veldtog word gelei deur die belangegroepe Af
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer