Agt polisiestasies in Otjozondjupa sonder voertuie
Erge veediefstal in streek
Die streek se goewerneur sê Otjozondjupa is die land se vierde grootste geografiese streek, maar dat tussen 50% en 60% van die polisie se vloot tans buite werking is.
’n Nypende tekort aan polisievoertuie is een van die uitdagings wat die Otjozondjupastreek se wetstoepassers die hoof moet bied, terwyl die gebied – wat die land se grootste ve
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie