Adjunkburgemeester verdedig RedForce
Oorweging van finansiële implikasies
Geen bejaardes se rekeninge vir hul residensiële eiendomme word aan RedForce oorhandig nie, terwyl geen rente gehef word op al die rekeninge wat aan die maatskappy oorhandig word nie.
Windhoek se adjunkburgemeester het die Katutura-inwonerskomitee daarvan beskuldig dat hulle verpligtinge om vir verbruik te betaal oor die hoof sien, veral wanneer dit “vermom is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie