5 200 korrektiewe beamptes gesoek

Bedank vir poste wat minder betaal
Tans het Namibië se korrektiewe diens ongeveer 3 200 beamptes in diens, heelwat minder as die 8 400 wat benodig word.
Staff Reporter
HoofredaksieDie verlies van 12 korrektiewe diensbeamptes in ’n ongeluk naby Mariental verlede week het die personeeluitdagings vererger waarmee die Namibiese Korrektiewe Diens (N
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer