21 000 verkiesingsbeamptes, 5 000 voertuie gereed

Logistieke toerusting word by stempunte versprei
Die Ohangwena­streek kry die meeste voertuie met 716, gevolg deur Omusati 689, Oshikoto 520, Otjo­zondjupa 389 en Kavango-Oos 329.
Wonder Guchu
Met skaars twee weke oor voor Namibiërs hul kruisies in die plaaslike owerheid- en streekraadverkiesings 2025 gaan trek, sê die Verkiesings­kommissie van Namibië (ECN) voorbere
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer