130 000 besighede bedreig
Eienaarskap van eiendom in gedrang
Die Owerheid vir Sake- en Intellektuele Eiendom (Bipa) het reeds begin om maatskappye, wat beslote korporasies insluit, te deregistreer.
Die sperdatum vir die openbaarmaking van begunstigde eienaars ten opsigte van geregistreerde maatskappye het reeds op 16 Mei vanjaar verstryk.’n Begunstigde eienaar is ’n p
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie