Nuwe lewe in kragbootsport geblaas

Watersport
Van die Namibiese veterane het opnuut inspirasie gevind in hul onlangse deelname in Suid-Afrika.
Andrew Poolman
Ná 'n langerige afwesigheid het Namibiese spanne 'n belowende terugkeer tot opblaasbootresiese gemaak tydens ‘n onlangse geleentheid by Theewaterskloofdam by Villiersdorp in die
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer