Vlieënier maar pas ‘uitgeteken’
Nadoodse ondersoeke tans gedoen
Die man wat saam met sy gesin in die vliegongeluk dood is, was vennoot by 'n internasionale energiemaatskappy en het graag saam met sy geliefdes gereis het.
Die jong vlieënier wat eergister saam met ’n gesin van Duitsland dood is toe die Cessna 210 van Scenic Air oomblikke ná opstyging by Impalila-eiland in die Zambezirivier neerge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
alwyn biermann
Alles wel maar die stelling " Vlieënier maar pas ‘uitgeteken’ is nie van pas - vir 'n leek gaan dit voorkom dat sy nie die "job" kon doen nie - tyd sal leer "seg" hulle
David Louw
Dit is wat gebeur as jy kinders laat vlieg met minimum ervaring!!!