Swerm voëls voor vliegtuig neerstort

Dr. Voigt het 454 uur agter die stange
Die voorlopige verslag van die vliegtuigongeluk waarin ’n bekende egpaar van Oshakati by Okahao was, is uitgereik.
Francoise Steynberg
Voor die vliegtuig van die bekende ortopediese chirurg van Oshakati, dr. Andreas Voigt (63), neergestort het, het hy probeer om ’n botsing met ’n swerm voëls te vermy.Voigt en
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer