Padongelukke kos Namibië N$1,3 miljard per jaar
Otjozondjupa is brandpunt
Volgens die waarnemende hoof van die Namibiese polisie het Namibië tussen 1 Januarie en 1 November 2026 altesaam 2 458 ongelukke aangeteken, wat gelei het tot 4 175 beserings en 368 sterftes.
Padongelukke tap elke jaar meer as N$1,3 miljard uit die Namibiese ekonomie met voorkombare botsings wat steeds honderde lewens eis en jaarliks duisende beseerdes agterlaat.Otjozon
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie