Nog ’n lokomotief minder

’n Lokomotief van TransNamib het Saterdag tussen Aus en Lüderitz aan die brand geslaan. Die brand het glo omstreeks 09:00 in die elektriese gedeelte van die lokomotief ontstaan.
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer