'Namibië rou saam met julle'

Vyftien lede in uniform, een burgerlike sterf
Twaalf lede van die Namibiese korrektiewe dienste, drie lede van die Namibiese polisie en 'n burgerlike het in die kop-teen-botsing gesterf.
Henriette Lamprecht
In wat as ‘n uiters donker dag vir Namibië se manne en vroue in uniform bestempel kan word, het die dodetal ná ‘n grubotsing tussen twee voertuie van die Namibiese polisie (N
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer