Man sterf ná ongeluk by stortingsterrein

Familie soek antwoorde
’n Pa van 'n vierjarige seuntjie het na bewering op ’n bakkie gespring, gegly en onder die wiele van die sleepwa beland.
Aurelia Afrikaner
Die familie van die 24-jarige Usiel Keibeb, wat na bewering ná ’n ongeluk by die stortingsterrein op Okahandja gesterf het, sê hulle soek antwoorde oor die omstandighede van sy
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer