Kraglyn oorsaak van vliegongeluk op Outjo
Vlieënier wou help met brandbestryding
Terwyl hy besig was om veldbrande in die omgewing te monitor, het 'n bekende boer verlede jaar met sy vliegtuig neergestort en later aan sy beserings beswyk.
Die bekende Noorde-boer, mnr. Chris Coetzee, het ’n kraglyn probeer vermy terwyl hy besig was om vanaf ’n distriksgrondpad op te styg.Hy het in die proses beheer oor sy vliegtu
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie