Gerhard Mans sterf in fietstragedie
Land verloor ikoniese sportlegende
Op 60-jarige leeftyd was die legendariese oudrugbyspeler steeds 'n ywerige fietsryer – tot gister se noodlottige botsing op die B1-hoofpad.
Woorde skiet te kort om waarlik reg te laat geskied aan die statuur van die ikoniese sportman Gerhard Mans wat Namibië gisteroggend in ’n tragiese botsing tussen hom as fietsrye
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie