Britse vlieënier, navorser is slagoffers

Vliegtuig val naby Gobabeb
Drie Britte was slegs ’n week by die navorsingsentrum in die Namibwoestyn toe die noodlottige ongeluk plaasgevind het.
Leandrea Mouers
Die twee Britte wat Woensdagnamiddag in ’n vliegtuigongeluk naby Gobabeb in die Namib-Naukluft Nasionale Park, gesterf het, was skaars ’n week in die land toe die noodlot
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer