17 beseer in Husab-padongeluk
Geen sterftes aangemeld
Sewentien mense is na hospitale gehaas ná 'n ongeluk op die Husab-myn se toegangspad.
Nikanor Nangolo – ’n Private voertuig van ’n Swakop Uranium-werknemer en ’n Iveco-bussie wat deur ’n mynkontrakteur besit word, was gister omstreeks 07:00 in ’n ongeluk
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie