Walvisbaai-skole bars uit hul nate
373 graad 1-leerlinge wag vir plasings
Die onderwysinspekteur sê skoolhoofde is aangemoedig om inskrywingsprosesse te fasiliteer en te bespoedig, terwyl die streekonderwyskantoor poste adverteer om die bykomende leerlinge te akkommodeer.
Skole op Walvisbaai is onder toenemende druk met ten minste 373 graad 1-leerlinge wat op ’n waglys geplaas is. Die onderwysinspekteur van die Walvisbaai-kring, Theresia Goagoses,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie