Vraestelle vir onderwysstudente lek uit

Impak op aanvullende eksamens
'n Ondersoek moet bepaal of vraestelle wat reeds geskryf is, nietig verklaar gaan word.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Nog ‘n stok is in die wiel van studente verbonde aan die Universiteit van Namibië (Unam) se finale eksamens gesteek nadat vraestelle vir onderwysstudente
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer