Voorraad vir koshuis 'verkoop'
Skool lê nie klag nie
Brood wat vir 'n staatskoshuis bestem was, is glo aan 'n sakeman verkoop.
Die polisie in die Omusatistreek moes verlede week ingryp en 100 brode konfiskeer wat vir die Senior Sekondêre Skool Onawa bestem was, maar nooit afgelewer is nie. Die maatskappy
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie