Vervalle skool ‘’n bron van kommer’
Personeel, leerlinge bang strukture tuimel ineen
'n Skool in die Oshikotostreek se puttoilette wat reeds 45 jaar oud is, is glo in 'n gehawende toestand.
Die Gekombineerde Skool Engoyi in die Oshikotostreek is in ’n haglike toestand met klaskamers en toilette wat besig is om uitmekaar te val. Die bouvallige strukture is ’n risik
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie