Vakansieskool vir volhoubaarheid

31 leerlinge van die kus neem deel
Die program het ook besoeke aan die Erongo-ontsoutingsaanleg, die Swakopmund-soutfabriek en die ligeenvelde langs die kus ingesluit.
Nuusredaksie
Orano Mining Namibia in vennootskap met NaDEET se stedelike volhoubare sentrum op Swakopmund, het onlangs sy eerste vakansieskool vir graad 10-leerlinge aan die kus aangebied.Die&n
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer