Studente-unie vra vir hervormings
Registrasiegelde onder die loep
Die Studente-unie van Namibië het universiteite gevra vir gratis registrasie vir studente wat finansieel swaarkry.
Die Studente-unie van Namibië (Sun) het ’n beroep gedoen op dringende hervormings in die land se onderwyssektor.Die unie het sy kommer uitgespreek oor hoë registrasiegelde, ong
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie