IN LIMBO: Havana Primary School on the outskirts of Windhoek. PHOTO: Mariud Ngula
IN LIMBO: Havana Primary School on the outskirts of Windhoek. PHOTO: Mariud Ngula

Skoolprojek vasgevang in betalingsgeskil

Penatu beskuldig van ‘grootskaalse uitbuiting’
Vier subkontrakteurs wil weet hoeveel geld Penatu van August 26, die maatskappy wat oorspronklik die tender gewen het, ontvang.
Mariud Ngula
Mariud Ngula – Vier maatskappye wat deur Penatu Trading CC gesubkontrakteer is om die Primêre Skool Havana in Katutura te bou, het die maatskappy van grootskaalse uitbuiting beskuldig en gesê die werklike waarde van hul werk word nie weerspieël in die betalings wat hulle ontvang nie.

Penatu – wat deur Frans Munkhata Kamenye besit word – is self deur die Namibiese weermag (NDF) se maatskappy August 26 gesubkontrakteer, wat eintlik die tender gewen het.

Die vier maatskappye is Wellma Katana Iitula se Wellma BK, Matias Pinehas se Shinana Trading BK, Isaskar Ndeshipanda Alweendo se Papa Issy Trading BK en Luckas Ndipwashimwe se Onanghwe Construction. Hulle kontrakte, wat in Desember 2023 aangegaan is, was vir die bou van vier klaskamerblokke by die skool.

Die vier entiteite het sedertdien gekla dat daar groot verskille is tussen die waarde van hul werk en wat hulle betaal word.

Volgens hulle het hulle ’n mondelinge ooreenkoms met Penatu bereik dat hulle ongeveer N$70 000 per blok betaal sal word.

“Ons het kom werk soek en [Penatu se terreinbestuurder Leonard] Banda het gesê niemand sal meer as N$100 000 betaal word nie. Ons het geen ander keuse gehad as om die aanbod te aanvaar nie aangesien ons die geld nodig gehad het, maar dit is werklik nie genoeg nie,” het die maatskappye aan Republikein se susterkoerant Namibian Sun gesê.

“Ons het August 26 en die onderwysministerie nodig om aan ons die presiese bedrag te verskaf wat aan Penatu betaal is om die skool te bou.”

Hulle het bygevoeg dat die onvoldoende betaling hul vermoë kniehalter om hul werknemers se salarisse te betaal.

“Ons het ongeveer 11 werknemers elk. Hulle glo dit nie wanneer ons hulle van die situasie vertel nie. Hulle dink ons probeer hulle indoen,” het een van die subkontrakteurs gesê.

GEEN BOUMATERIAAL

Die subkontrakteurs het gesê hulle is gedwing om konstruksiewerk te staak toe hulle in Januarie nie meer boumateriaal gehad het nie.

“Ons kom al sedert Februarie elke dag hiernatoe met die hoop dat ons materiaal sal kry om die geboue klaar te bou, maar tevergeefs. Ons moet ander projekte gaan soek om ons rekeninge te betaal.”

Toe hy vir kommentaar genader is, het Banda gesê hy sal protokol verbreek as hy met die media praat.

Intussen het August 26 se besturende direkteur, Martha Endjala, gesê hulle sal graag direk van die subkontrakteurs wil hoor.

“Ons het aan die arbeiders gesê dat diegene wat gegrief is en voel hulle word nie goed behandel nie, eers na ons kantoor moet uitreik om hul griewe te lug eerder as om na die sosiale media te hardloop. Dis ’n goeie manier om probleme vriendskaplik op te los,” het sy gesê.

Kamenye het bewerings van uitbuiting weerlê en gesê die vier maatskappye het kwotasies verskaf en word in ooreenstemming met die ooreengekome tariewe betaal.

Hy het bygevoeg dat hy die entiteite aan boord gebring het op versoek van ’n raadslid van die Moses //Garoëb-kiesafdeling, Stefanus Ndengu, wat daarop aangedring het dat plaaslike inwoners by die projek betrek word.

“Ons het hulle as messelaars gesubkontrakteer en vir hulle die nodige toerusting gegee om die slote te grawe en die sement te meng. Al wat hulle gedoen het, was om op te daag,” het hy gesê.

Oor die boumateriaal het hy bygevoeg: “Hulle moet maar wag.”

Die subkontrakteurs het gesê hul pleidooie sedert Januarie aan Ndengu het dadels van gekom.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 11° | 32° Rundu: 10° | 31° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 11° | 29° Ruacana: 13° | 29° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 10° | 26° Omaruru: 10° | 27° Windhoek: 8° | 23° Gobabis: 10° | 27° Henties Bay: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:35, High tide: 08:47, Low Tide: 14:47, High tide: 21:27 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:45, Low Tide: 14:45, High tide: 21:25 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:44, Low Tide: 14:45, High tide: 21:24 Rehoboth: 10° | 24° Mariental: 10° | 26° Keetmanshoop: 9° | 22° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 10° | 19° Ariamsvlei: 8° | 18° Oranjemund: 10° | 16° Luanda: 22° | 26° Gaborone: 11° | 26° Lubumbashi: 11° | 29° Mbabane: 13° | 24° Maseru: 5° | 20° Antananarivo: 12° | 21° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 8° | 23° Cape Town: 12° | 15° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 20° Dar es Salaam: 22° | 32° Lusaka: 15° | 29° Harare: 13° | 25° Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.26 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.7 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.16 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.2 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1320 | USD to ZAR 18.7 | USD to ZMW 27 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77161.71 Down -1.8% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1674.92 Down -2.89% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13313.64 Down -0.25% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 341.38/OZ UP +0.12% | Copper US$ 4.63/lb DOWN -0.0244 | Zinc US$ 3 080.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 82.36/BBP DOWN -0.0163 | Platinum US$ 1 025.76/OZ DOWN -0.0119 Sport results: Weather: Katima Mulilo: 11° | 32° Rundu: 10° | 31° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 11° | 29° Ruacana: 13° | 29° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 10° | 26° Omaruru: 10° | 27° Windhoek: 8° | 23° Gobabis: 10° | 27° Henties Bay: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:35, High tide: 08:47, Low Tide: 14:47, High tide: 21:27 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:45, Low Tide: 14:45, High tide: 21:25 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:44, Low Tide: 14:45, High tide: 21:24 Rehoboth: 10° | 24° Mariental: 10° | 26° Keetmanshoop: 9° | 22° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 10° | 19° Ariamsvlei: 8° | 18° Oranjemund: 10° | 16° Luanda: 22° | 26° Gaborone: 11° | 26° Lubumbashi: 11° | 29° Mbabane: 13° | 24° Maseru: 5° | 20° Antananarivo: 12° | 21° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 8° | 23° Cape Town: 12° | 15° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 20° Dar es Salaam: 22° | 32° Lusaka: 15° | 29° Harare: 13° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.26 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.7 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.16 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.2 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1320 | USD to ZAR 18.7 | USD to ZMW 27 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77161.71 Down -1.8% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1674.92 Down -2.89% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13313.64 Down -0.25% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 341.38/OZ UP +0.12% | Copper US$ 4.63/lb DOWN -0.0244 | Zinc US$ 3 080.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 82.36/BBP DOWN -0.0163 | Platinum US$ 1 025.76/OZ DOWN -0.0119