Skool uit sewentigs kry nuwe baadjie

Plek vir gevorderde vlak-leerlinge
Die vervalle Andimba Toivo ya Toivo Sekondêre Skool op Ondangwa gaan opgeknap en na die Oluno Sekondêre Skool herdoop word.
Loise Shiimi
'n Volskaalse opknapping van die ou Andimba Toivo Ya Toivo Sekondêre Skool op Ondangwa, wat in die 1970's gebou is, begin eersdaags. Die terrein is Dinsdag amptelik deur die goewe
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer