Skool onder skoot oor Khoekhoegowab

Hoof poog glo om vak te skrap
Die Primêre Skool Auas loop deur onder skerp kritiek oor bewerings dat Khoekhoegowab as vak van sy kurrikulum verwyder gaan word.
Annemarie du Toit
Die ministerie van onderwys, vernuwing, jeug, sport, kuns en kultuur het ’n ondersoek van stapel gestuur na bewerings dat die Primêre Skool Auas se skoolhoof, Toini Nauyoma, poo
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer