Skole in Omusati het nie boeke
‘Onderwysministerie bewus van situasie’
Die finansiering is reeds in Junie 2023 na die streek gestuur tesame met duidelike instruksies oor hoe om die skryfbehoeftes aan te koop, het die uitvoerende direkteur benadruk.
Kenya Kambowe – “Ek is baie trots daarop dat die goewerneur [Erginus Endjala] ’n sterk standpunt ingeneem het. Hulle moet voortgaan om te ondersoek hoekom ons sulke hoë vlak
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie